Danny Glover

Danny Glover
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Danny Lebern Glover
Geboorte 22 Julie 1946 (1946-07-22)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Danny Glover (gebore 22 Julie 1946) is 'n Afro-Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lethal Weapon (1987), Lethal Weapon 3 (1992), Lethal Weapon 4 (1998), en 2012 (2009).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search